
R 11 000
1 month ago
222 remington fox model 2 te koop, uitstekende kondisie. Loop en aksie is pas gereblue en die kolf is nog in n puik toestand. Doppe en punte is ook beskikbaar sou die koper belang stel daarin. Die geweer het ook n zeroteck vengeance 4-18x40 op. Met of high of medium scope ringe. Prys met teleskoop ...