
R 14 500
2 weeks ago
Die scope is in baie goeie kondisie! Hy is mooi opgepas maar is ook gebruik, so as jy soek gaan jy n merkie kry! Niks fout met die scope nie, hy stel soos hy moet en werk baie goed! Ek verkoop hom weens befondsing van n ander projek! Klein bietjie onderhandelbaar! Kontak my gerus vir meer info.